Jan Celliers als Digter en Denker

Jan Celliers als Digter en Dinker #

Soos genoem in Die Goue Tyd in Amsterdam het Keet as mediese student in 1917 in Amsterdam die eerste uitgebreide studie oor Jan Celliers geskryf. Dit het geheet Jan Celliers als Digter en Denker. Die volledige teks volg hieronder.